Wysheid

Wysheid

by Benescke Janse van Rensburg
Wysheid

Wysheid

by Benescke Janse van Rensburg

eBook

$7.99  $9.03 Save 12% Current price is $7.99, Original price is $9.03. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ná die ongelooflike sukses van Benescke se eerste boek, Ontdek God in die stories van mense, is daar nou ‘n dagstukkieboek uit haar pen. Wysheid – 31 Daaglikse oordenkings oor Spreuke – is nie net daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as ’n Bybelstudieboek vir groepe. Dis die eerste titel in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks – Ontdek God in die Bybel. In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Spreuke aan die hand van ’n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.

Product Details

ISBN-13: 9780796315564
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 11/20/2011
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 144
File size: 282 KB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Ná die ongelooflike sukses van Benescke se eerste boek, Ontdek God in die stories van mense, is daar nou ‘n dagstukkieboek uit haar pen. Wysheid – 31 Daaglikse oordenkings oor Spreuke – is nie net daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as ’n Bybelstudieboek vir groepe. Dis die eerste titel in Lux Verbi.BM se nuwe Bybelstudiereeks – Ontdek God in die Bybel. In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Spreuke aan die hand van ’n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews