Weefselsoute vir Kinders: Babas, Kleuters en Tieners

Weefselsoute vir Kinders: Babas, Kleuters en Tieners

by Margaret Roberts
Weefselsoute vir Kinders: Babas, Kleuters en Tieners

Weefselsoute vir Kinders: Babas, Kleuters en Tieners

by Margaret Roberts

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, ’n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder – vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in ’n afsonderlike hoofstuk behandel, met wenke oor hoe om spesifieke kwale te behandel en raad oor hoe om die soute se inname deur middel van die regte dieet te verhoog. Vir vinnige verwysing word ’n tabel van kwale ingesluit. Hierdie boek is ’n onmisbare gids vir elkeen wat in gesondheid, welsyn en die gebruik van natuurlike middels belangstel om hul gesondheid te bevorder.

Product Details

ISBN-13: 9781775842354
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 08/01/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 120
File size: 7 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Margaret Roberts het ’n huishoudelike naam geword namate sy haar unieke stempel in die wêreld van gesondheid en tuinmaak afgedruk het. Sy streef haar passie na vir alle natuurlike dinge wat mense kan opkikker, genees en inspireer deur tuine te skep, mense meer te leer oor die wonder van kruie en om medisinale en voedsame plante by haar Kruiesentrum in die Magaliesberg te kweek. Sy het al talle boeke gepubliseer oor hoe om op ’n natuurlike manier gesond te bly.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews