Vir mans: Oorkom moderne lewensuitdagings

Vir mans: Oorkom moderne lewensuitdagings

by Johan Ferreira
Vir mans: Oorkom moderne lewensuitdagings

Vir mans: Oorkom moderne lewensuitdagings

by Johan Ferreira

eBook

$8.49  $9.90 Save 14% Current price is $8.49, Original price is $9.9. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Mans leef in 'n wêreld waar die rolle van manlikheid so baie verander het dat dit met tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag word. Die eise wat 'n gewone dag aan mans stel kan met tye selfs die mees ervare en bevoegde individu laat twyfel oor sy bevoegdhede. Dié boek skep 'n bewussyn by mense, en nie net mans nie, rondom die alledaagse en mees algemeenste lewensuitdagings wat mans huidig beleef, dit poog om mans beter toe te rus met relevante inligting wat hulle sal help om meer doeltreffende, emosioneel gelukkige en vervulde lewens te kan lei. Die boek word verdeel in verhoudingsuitdagings, verslawing, lewensfase-uitdagings, gemoedsprobleme en traumatiese ervarings.

Product Details

ISBN-13: 9780796317919
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 02/15/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
File size: 333 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Dr. Johan Ferreira is die hoof van sielkundige dienste by die Mosaïek-kerk in Johannesburg. Die ontwikkeling van menslike potensiaal gegewe die spesifieke uitdagings van ons emosionele wêreld is 'n fokusarea in sy werk. Hy lewer bydraes tot RSG se program Geestesgesondheid. Johan is getroud met Christine, die redakteur van Leef-tydskrif.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews