Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal

Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal

Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal

Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal

eBook

$8.99  $10.64 Save 16% Current price is $8.99, Original price is $10.64. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Huistaal Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur van jou gedigte? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word deurgaans na die poësiebloemlesing verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening van die gedigte vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Inleiding tot poësie. • ’n Volledige bespreking van die gedig in konteks. • Gedigontledings volgens poëtiese begrippe en uiteensetting van die gedig. • Kontekstuele vrae. • Literêre opstel by sommige gedigte. • Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Huistaal, die goedgekeurde voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za [HYPERLINKED].

Product Details

ISBN-13: 9781776070169
Publisher: Best Books
Publication date: 08/25/2016
Series: Best Books Studiewerkgids-reeks
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 200
File size: 1 MB
Age Range: 16 - 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Riens Vosloo is die samesteller van opvoedkundige handboeke vir Afrikaans Huistaal en EAT (Gr. 4–12). Sy stel letterkunde bloemlesings saam – meeste daarvan vir die katalogus van die DBO. Sy is betrokke by onderwyseropleiding en die saamstel van handboeke en studiegidse. Sy is bekend vir reekse soos Piekfyn, Verskuns, Kroonsteen, A Handful of Life en Creative Outcomes.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews