Sondag

Sondag

by Irma Venter
Sondag

Sondag

by Irma Venter

eBook

$10.99  $11.97 Save 8% Current price is $10.99, Original price is $11.97. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Sondag. Oukersaand. Ná ’n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos. Kaptein AJ Williams moet inspring om te help.   Alex en Ranna is op die spoor van ’n meisie, wat in Johannesburg vermis geraak het. Twee misdade. Meer vrae as antwoorde.

Product Details

ISBN-13: 9780798177405
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 09/03/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 432
File size: 543 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Irma Venter is ’n bekroonde joernalis in Johannesburg. Haar romans sluit in Skoenlapper (wenner van die ATKV-prys vir spanningsromans), Skrapnel, Sondebok, Skarlaken, Sirkus, Sondag en Sewe-en-veertig. Sy is die eerste Suid-Afrikaanse skrywer wat internasionaal uitgegee word deur Amazon Crossing.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews