Shéri: Nes ek is

Shéri: Nes ek is

Shéri: Nes ek is

Shéri: Nes ek is

eBook

$9.99  $11.51 Save 13% Current price is $9.99, Original price is $11.51. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Shéri Brynard is gebore met Downsindroom. Dokters het haar ma maar min moed gegee, maar vandag, 35 jaar later, is Shéri 'n lewendige jong vrou met 'n menigte avonture op haar kerfstok. Sy het vir Oprah ontmoet, hand geskud met die president en by internasionale konferensies opgetree. Shéri was ook te sien in Binnelanders. Hier vertel sy openhartig van die harsteer en die vreugdes van haar merkwaardige lewe. Haar ma, Susette, deel ook háár kant van die storie as ouer. Hierdie boek vertel die verhaal van 'n buitengewone vrou wat danksy harde werk, wilskrag, deursettingsvermoë - en 'n diepe afhanklikheid van God - haar lewe voluit leef.

Product Details

ISBN-13: 9780796320315
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 09/18/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Shéri is die enigste persoon met Downsindroom in die wêreld wat 'n tersiêre diploma het. Sy is 'n ambassadeur vir alle Downsindroom mense en het al by meer as 400 konferensies en ander geleenthede opgetree. Sy werk ook voltyds as 'n assistent by Lettie Fouche Skool vir kinders met gestremdhede.
Colleen Naudé, wat haar joernalistieke loopbaan by Die Burger in Kaapstad begin het, was tot 2010 redakteur van die finansiële tydskrif Finweek in Johannesburg. Sedertdien is sy skrywer, redigeerder en vertaler. In 2013 was sy die skrywer van die boek Pippie. In 2015 het Colleen die boek PSG - Celebrating 20 Years in opdrag van Jannie Mouton, stigter en nou voorsitter van PSG, geskryf.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews