Negentien Minute

Negentien Minute

Negentien Minute

Negentien Minute

eBook

$9.21 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

"Hoe goed ken 'n mens werklik jou gesinslede of enigiemand anders? Hoe vernietigend is groepsdruk, hoe intimiderend die behoefte aan tuishoort?" – Deborah Steinmair, joernalis en skrywer. Nadat hy jare lank wreed verbaal en fisiek deur klasmaats geboelie is, knak die 17-jarige Peter Houghton een oggend. Binne slegs negentien minute sterf tien inwoners van die dorp Sterling in Amerika. Die geskokte gemeenskap is vasberade dat geregtigheid moet geskied. Soos die hofsaak ontvou en Peter getuienis lewer, kom dit egter aan die lig dat die inwoners van Sterling 'n rol daarin gespeel het om 'n innemende, liefdevolle seun in 'n massamoordenaar te laat verander. In 'n era waarin boeliegedrag toenemend 'n probleem is, ook in Suid-Afrika, bring hierdie meesleurende boek talle insigte vir ouers, onderwysers en tieners.

Product Details

ISBN-13: 9781776190010
Publisher: Jonathan Ball
Publication date: 07/08/2020
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 456
File size: 861 KB
Language: Afrikaans

About the Author

About The Author
JODI PICOULT is ’n gewilde en geliefde skrywer van etlike topverkopers, waaronder My Sister’s Keeper, Nineteen Minutes, The Storyteller en Small Great Things. Sowat 40 miljoen eksemplare van haar boeke is tans wêreldwyd in druk. Meer as 25 romans het al uit haar pen verskyn en haar werk is al in 34 tale vertaal. My Sister’s Keepers is ook in ’n rolprent omskep. Picoult is al verskeie kere bekroon, onder meer met die New England Book Award. Sy woon in New Hampshire in Amerika met haar man en drie kinders.

Hometown:

Hanover, New Hampshire

Date of Birth:

May 19, 1966

Place of Birth:

Nesconset, Long Island, NY

Education:

A.B. in Creative Writing, Princeton University; M.A. in Education, Harvard University
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews