Meditasies

Meditasies

by Joan Hambidge
Meditasies

Meditasies

by Joan Hambidge

eBook

$9.99  $11.51 Save 13% Current price is $9.99, Original price is $11.51. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

In hierdie ryk geskakeerde bundel word nie alleen die konsep en konteks van “meditasies” verruim nie, maar word die gedig-as-meditasie tot ’n nuwe hoogte in Hambidge se werk gevoer, word dit ’n beduidende bydrae tot die breë Afrikaanse digterlike leksikon. Humor en satire tree dikwels op die voorgrond, en so ook besonder skerp herinneringe.

Product Details

ISBN-13: 9780798165082
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 11/20/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 220
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Joan Hambidge is een van die bekendste literêre figure in Suid-Afrika. As kritikus en resensent skroom sy nie om in die letterkundige bokskryt te klim om haar oortuiginge te verdedig nie. Sy het al ’n twintigstuks digbundels op haar kerfstok en verskeie romans. Sy is professor in Afrikaanse Letterkunde en Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad. In 2012 is haar bundel Visums by verstek met die ATKV-prys vir Poësie bekroon.

Read an Excerpt

In hierdie ryk geskakeerde bundel word nie alleen die konsep en konteks van meditasies verruim nie, maar word die gedig-as-meditasie tot n nuwe hoogte in Hambidge se werk gevoer, word dit n beduidende bydrae tot die breë Afrikaanse digterlike leksikon. Humor en satire tree dikwels op die voorgrond, en so ook besonder skerp herinneringe.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews