Low Carb is Lekker (Afrikaans)

Low Carb is Lekker (Afrikaans)

by Inè Reynierse
Low Carb is Lekker (Afrikaans)

Low Carb is Lekker (Afrikaans)

by Inè Reynierse

eBook

$9.49  $11.00 Save 14% Current price is $9.49, Original price is $11. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Low carb is LEKKER is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak. Haar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ’n behoefte aan ’n versameling lae-koolhidraatresepte in die Suid-Afrikaanse mark is, en Low Carb is LEKKER is gebore. Daar is maklike koring-, graan- en suikervrye plaasvervangers vir familiegunstelinge (bobotie, macaroni-en-kaas en kerrie-en-rys), vinnige trooskos (gnocchi en hoenderpastei) asook baie dekadente bederfkos (malvapoeding, sjokoladebruintjies en melktert). Geskryf deur ’n ma vir ander ma’s wat hul geliefdes se gesondheid deur voeding wil herstel. Low carb is LEKKER sal beslis byval by alle Suid-Afrikaners wat lief is vir tuiskos sonder om hul gesondheid en welstand in te boet.

Product Details

ISBN-13: 9781432305826
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 05/19/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 46 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Inè Reynierse is ’n kinderboekskrywer, uitvoerende kunstenaar, stemakteur, kopie-skrywer, iemand wat met idees rondspeel en ’n nuutgevonde kosfundi wat daarvan hou om idees op 'n vars manier uit te beeld. Haar projekte wissel van radiostories vir kinders
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews