Lekker Vinnige Etes

Lekker Vinnige Etes

by Hilary Biller
Lekker Vinnige Etes

Lekker Vinnige Etes

by Hilary Biller

eBook

$7.49  $8.50 Save 12% Current price is $7.49, Original price is $8.5. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

“Ons leefwyse het oor die jare heen dramaties verander. Deesdae moet ons veeleisende loopbane sowel as bedrywige gesinslewens aan die gang hou, en ons manier van kosmaak en eet het dienooreenkomstig verander. Kos wat vinnig en maklik voorberei kan word, raak al hoe belangriker … Hierdie kookkunsreis was vir my ’n openbaring. Dit is ’n nuwe manier van kosmaak wat min moeite, maar deeglike beplanning en voldoende voorraad in jou spenskas verg. Ek sal jou wys hoe jy met slim, voorafbereide items van goeie gehalte en puik vars produkte heerlike ‘tuisgemaakte etes’ kan voorberei.” – kookboek-outeur en uitsonderlike kosskrywer, Hilary Biller Met die stygende druk op gesinsbegrotings en die toenemde bewustheid van gesondheidskwessies en die gevare van vetsug, meen Hilary dat huiskokke duur, wegneem-etes die rug sal toekeer op soek na heerlike, voedsame alternatiewe wat vinnig en met maklik verkrygbare produkte voorberei kan word. Daar is 156 resepte in Lekker vinnige etes, waroonder idees vir ontbyt, slaaie, voorgeregte, hoender-, vis-, vleis- en vegetariese geregte, nageregte en drankies. Om te verseker dat die besige kok nooit ’n oomblik verspil nie, het Hilary ’n onontbeerlike lys produkte vir die spens- en die vrieskas, sowel as noodsaaklike toerusting ingesluit – dít alles om kosmaak makliker te maak.

Product Details

ISBN-13: 9781432300258
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 11/27/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 8 MB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews