Hy kom met die skoenlappers

Hy kom met die skoenlappers

by Valda Jansen
Hy kom met die skoenlappers

Hy kom met die skoenlappers

by Valda Jansen

Paperback

$23.92 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Hoe kyk 'n mens terug na jou lewe en wens jy het 'n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As? In dié diep ontroerende novelle toor die skrywer soos 'n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is 'n liefdesroman, 'n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug na Anders, na Jena, na Duitsland. Maar die verlede spoel 'n mens rond soos die see. Nou is dit te laat. Vir altyd te laat.

Product Details

ISBN-13: 9780798180023
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 06/15/2016
Pages: 186
Product dimensions: 5.00(w) x 8.00(h) x 0.43(d)
Language: Afrikaans

About the Author

Valda Jansen het grootgeword in die Strand. Sy behaal 'n honneursgraad in Duits en was Duitsonderwyser. Daarna is sy joernalis, televisienuusskrywer by SABC en redakteur by RSG. Haar gedigte verskyn in verskeie digbundels en 'n kortverhaal word in Boeke-Insig gepubliseer. Sy woon in Kaapstad.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews