Help! Ek kry Gaste vir Ete

Help! Ek kry Gaste vir Ete

by Annabel Frere
Help! Ek kry Gaste vir Ete

Help! Ek kry Gaste vir Ete

by Annabel Frere

eBook

$9.49  $10.50 Save 10% Current price is $9.49, Original price is $10.5. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

’n Geslag jong volwassenes het Help! Daar’s ’n Stoof in My Kombuis, Annabel Frere se eerste kookboek, leer ken, is mal daaroor en afhanklik daarvan. Dieselfde geslag het die jong beroepslui geword wat nou op ’n ietwat meer gesofistikeerde vlak moet onthaal. As skrywer het Annabel al hierdie stadiums met haar eie dogters meegemaak, en sy het weer eens smaaklike en relatief eenvoudige resepte vir geleenthede saamgestel – van onbeplande samekomste tot goedgeorganiseerde geleenthede. Groot klem word op goeie beplanning gelê, asook kos wat vooraf berei kan word sodat die kok soveel tyd moontlik aan sy of haar gaste kan bestee, pleks daarvan om die dag in die kombuis deur te bring. Aandag word ook gegee aan tekstuur en aanbieding, met heelwat wenke en voorstelle oor moeitelose onthaal. Waar disse dalk meer ingewikkeld lyk, is Annabel uitstekend daarmee om die misterie te ontsluit. En natuurlik is geen partytjie volledig sonder die regte vloeibare begeleiding nie. Dus is daar ’n hoofstuk oor ’n verskeidenheid skemerkelkies, met en sonder alkohol.

Product Details

ISBN-13: 9781432309602
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/03/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 228 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Met ’n loopbaan in stelselontwerp op die gebied van tuissorg, gesondheid en onthaal, ’n passie vir kook en die veels te onderskatte ervaring as ma, het die Johannesburgse Annabel Frere dit nog altyd geniet om eenvoudige oplossings vir enige situasie te vind. Die konsep vir Help! Ek kry Gaste vir Ete is ’n regstreekse gevolg van die aandrang deur toegewyde lesers op ’n opvolg vir Help! Daar’s ’n Stoof in my Kombuis. En net nadat albei dogters al die nes verlaat het, beteken dit nie hulle inspireer haar nie steeds om skeppende maniere te vind om minder ervare kokke selfvertroue in die kombuis te help opbou nie.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews