Help! Daar's 'n Stoof in my Kombuis: Resepte tot die redding

Help! Daar's 'n Stoof in my Kombuis: Resepte tot die redding

by Annabel Frere
Help! Daar's 'n Stoof in my Kombuis: Resepte tot die redding

Help! Daar's 'n Stoof in my Kombuis: Resepte tot die redding

by Annabel Frere

eBook

$9.49  $10.50 Save 10% Current price is $9.49, Original price is $10.5. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei – Help! Daar's ’n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie. Hoofsaaklik ’n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! Daar's ’n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei wat jou sak pas. Die resepte wissel van basies tot indrukwekkend, maar almal is redelik vinnig en maklik om te maak. Sommige resepte bied verskeie opsies, soos quiche-vulsels, om in verskillende smake te voorsien en die ontluikende kok se repertoire uit te brei. Help! Daar's ’n stoof in my kombuis neem begroting in ag en gebruik hoofsaaklik laekoste-items en, waar moontlik, ’n minimale hoeveelheid bestanddele. Daar is wenke oor hoe om tyd, energie en elektrisiteit te bespaar asook enkele wenke hoe om kookblapse te herstel. Gewapen met net ’n koppie, ’n teelepel, ’n eetlepel en die bereidwilligheid om te leer, is Help! Daar's ’n stoof in my kombuis al wat nodig is om ’n kombuisfoendie te word.

Product Details

ISBN-13: 9781431702176
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 11/05/2011
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 17 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews