Dink jouself gelukkig: Verander jou denke Verander jou lewe

Dink jouself gelukkig: Verander jou denke Verander jou lewe

by Pieter Van Jaarsveld
Dink jouself gelukkig: Verander jou denke Verander jou lewe

Dink jouself gelukkig: Verander jou denke Verander jou lewe

by Pieter Van Jaarsveld

eBook

$8.99  $10.36 Save 13% Current price is $8.99, Original price is $10.36. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Romeine 12: 2 “...maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe...” Met Dink jouself gelukkig wys die wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Dié inspirerende boek: • Ontbloot ondermynende mites oor geluk • Verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is • Wys hoe jy jou brein kan herbedraad • Inspireer jou tot ’n positiwe ingesteldheid • Bevat die nuutste navorsing en tegnieke

Product Details

ISBN-13: 9780796318060
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 03/02/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 464
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Dr. Pieter van Jaarsveld werk plaaslik en internasionaal as konsultant vir leierskapontwikkeling in die sakewêreld. Hy het twee meestersgrade (in Sielkunde en Teologie) en ’n doktorsgraad vir sy tesis oor die selfdunk en eiewaarde van mense. Hy is ’n bekende gas op radio- en televisieprogramme en sy vorige boek Hart van ’n wenner was ’n topverkoper.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews