Die lang man sonder skaduwee

Die lang man sonder skaduwee

by Antoinette Pienaar
Die lang man sonder skaduwee

Die lang man sonder skaduwee

by Antoinette Pienaar

eBook

$9.99  $12.00 Save 17% Current price is $9.99, Original price is $12. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om ’n stram geselskap aan die gang te kry. Met dié raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise en radiopersoonlikheid, haar nuwe boek ná die verskyning van Kruidjie roer my, haar boek oor Karookruie wat sy plek as ’n klassieke werk in Afrikaans ingeneem het. Sy werk reeds vir jare in die Karoo saam met oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-medisyneman. Oom Johannes leer haar hoe om Karookruie te gebruik om mense se lywe en siele te genees en van heinde en ver kom besoekers om hier by hulle gesond te kom raak. In Die lang man sonder skaduwee sit Antoinette haar roeping as geneser voort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale te genees. Maar nou ondersoek sy ook die genesende krag wat in die ou stories, raaisels en rympies van die Griekwa-mense skuil, want dikwels het ’n fisieke probleem ’n emosionele oorsprong en is dit stories wat die hart kan genees. Die langman sonder skaduwee is volksbesit: waardevolle inheemse kennis liefdevol opgeteken vir lees en herlees.

Product Details

ISBN-13: 9781415209448
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 02/01/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 248
File size: 19 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Antoinette Pienaar is in Carnarvon as een van vyf dogters gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch ’n graad in drama behaal. Daarna het sy ’n loopbaan as sangeres gevolg met landwye optredes waarin sy dikwels historiese heldinne, soos Krotoa van die Kaap, besing het. Die afgelope sewentien jaar is sy vakleerling van oom Johannes Willemse diep in die berge van die Karoo. Oom Johannes Willemse is op die plaas Breekkierie in die Kenhardt-distrik as die oudste van twaalf kinders gebore. Hy het saam met sy broers en hulle pa, ’n stukwerkman, van plaas tot plaas gehelp walle stoot, ploeg, klipkrale bou en putte grawe. In die veld by die skaap het sy oupa Hansie hom die Griekwas se kennis van genesing begin leer. Deur ’n lewe van harde, gesonde arbeid heen het hy talle mense met dié kennis van die veld se helingskuns behandel.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews