Die breinchirurg se dieet: Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef

Die breinchirurg se dieet: Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef

by Adriaan Liebenberg
Die breinchirurg se dieet: Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef

Die breinchirurg se dieet: Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef

by Adriaan Liebenberg

eBook

$6.49  $7.50 Save 13% Current price is $6.49, Original price is $7.5. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

In ’n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir ’n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchrirurg, ’n maklike, veilige en gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde permanent af. Nadat hy sy lewe lank vet – en ongelukkig – was, het dr. Liebenberg sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sy breinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en sy houding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70 kg verloor en handhaaf sy nuwe gewig al vir byna drie jaar lank. Die breinchirurg se dieet vertel dr. Liebenberg se inspirerende verhaal in eenvoudige, reguit taal. Dié gids wys hoe ons ons breinkrag kan gebruik om ons eetgewoontes aan te pas op ’n natuurlike manier. Dit bemagtig mens met kennis oor kossoorte wat jou maer en gesond hou, en sit stap-vir-stap uiteen hoe jy beheer oor jou welstand kan neem sonder om staat te maak op modediëte of eetlusdempers. Dié sakpasboekie verskaf volledige inligting oor die energiewaardes van kossoorte en bevat heerlike maaltydplanne wat help met gewigsverlies sonder lyding en skuldgevoelens.

Product Details

ISBN-13: 9780143531364
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 01/28/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 144
File size: 3 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Dr. Adriaan Liebenberg woon in Franschhoek en praktiseer in die Paarl. Hy het gestudeer aan die Universiteit van Stellenbosch en Hurstwoord Park in Sussex, Engeland. As outeur van ’n standaardwerk oor breinchirurgie geniet hy internasionale erkenning. Die breinchirurg se dieet het ontstaan toe hy sy kennis van die brein ingespan het om hom te help verslank. Dit het gewerk en hy het 70 kg afgeskud. Hy is getroud en het kinders.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews