Bokveld binnekort

Bokveld binnekort

by Charlie Human
Bokveld binnekort

Bokveld binnekort

by Charlie Human

eBook

$7.99  $9.00 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ’n sindikaat bedryf en moontlik ook ’n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry. Baxter stem saam dat hy nie ’n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ’n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar’s bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson “Jackie” Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag. Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit ’n apokalips of twee.

Product Details

ISBN-13: 9781415205174
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/24/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 286
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Charlie Human werk in die digitale media. Hy behaal sy meestersgraad in kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad en van sy korter werk verskyn in druk en op die internet. Hy is getroud en woon in Kaapstad.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews