100 dae van dankbaarheid: Vind vreugde in elke dag

100 dae van dankbaarheid: Vind vreugde in elke dag

by Francine Prins
100 dae van dankbaarheid: Vind vreugde in elke dag

100 dae van dankbaarheid: Vind vreugde in elke dag

by Francine Prins

eBook

$7.99  $9.21 Save 13% Current price is $7.99, Original price is $9.21. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

'n Lewe van oorvloed is vir ons elkeen beskore. Maar wanneer dit sleg gaan, is dit soms moeilik om dit te glo. Wat as jy kan verander wat jy glo? Sodat die bewyse meer sigbaar in jou lewe raak? Dis wat dankbaarheid doen. Dit laat ons soek vir die dinge wat ons weet maar nie glo nie, want ons harte is met te veel vrees en angs gevul. Dankbaarheid verander ons perspektief op die lewe sodat ons vanuit Liefde na alles kan kyk. Neem 'n 100-dae reis van dankbaarheid saam met Francine Prins - en sien dat dit heel eenvoudig is om in dankbaarheid te leef en dat die beloning groot is.

Product Details

ISBN-13: 9780796321220
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 07/18/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 484 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Francine Prins is in Bethlehem gebore en het by Universiteit van Noordwes studeer. Na 'n paar draaie oorsee het sy teruggekom en uiteindelik haar Meestersgraad in joernalistiek by Stellenbosch kom doen. Sy het 'n tydelike pos by LiG tydskrif gekry in 2009 en in 2014 is sy as redakteur aangestel. Sy is getroud met Jaco Prins en woon op 'n plaas buite Wellington.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews