Bloedsteen

Bloedsteen

by Irna van Zyl

Narrated by Chris van Niekerk

Unabridged — 11 hours, 12 minutes

Bloedsteen

Bloedsteen

by Irna van Zyl

Narrated by Chris van Niekerk

Unabridged — 11 hours, 12 minutes

Audiobook (Digital)

$13.94
FREE With a B&N Audiobooks Subscription | Cancel Anytime
$0.00

Free with a B&N Audiobooks Subscription | Cancel Anytime

$17.00 Save 18% Current price is $13.94, Original price is $17. You Save 18%.
START FREE TRIAL

Already Subscribed? 

Sign in to Your BN.com Account


Listen on the free Barnes & Noble NOOK app


Related collections and offers

FREE

with a B&N Audiobooks Subscription

Or Pay $13.94 $17.00

Overview

Dinge ontrafel vinnig wanneer iemand speuradjudant Storm van der Merwe se ma voor ¿n trein op Paddington-stasie instamp. Storm moet Londen toe, al is sy tot oor haar ore met ¿n moordsaak: Beebee Bukelwa Babu, befaamde Suid-Afrikaanse modeontwerper, lê leweloos in ¿n luukse hotel op Hermanus.
Hande om Storm te help met die ondersoek ná Beebee se dood is min, want protesaksie lê die dorp lam. Boonop sweep ¿n charismatiese profeet die skare tot ¿n histerie op.
Storm besef gou dit is nie net haar ma se lewe wat in gevaar is nie. Sy is self ¿n teiken.
Intussen probeer haar ekskollega, Andreas Moerdyk, nou ¿n privaat speurder, om ¿n skaars rooi diamant van onskatbare waarde op te spoor.
Van Londen se donker strate tot Antwerpen se diamantebeurs, van Port Nolloth se verlate kuslyn tot Storm se geliefde Hermanus, ontvou die storie in Irna van Zyl se derde misdaadroman teen die pas van ¿n sneltrein.

Product Details

BN ID: 2940177383989
Publisher: Audioshelf
Publication date: 03/04/2020
Edition description: Unabridged
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews