Megaboere

Megaboere

by Wynand Dreyer
Megaboere

Megaboere

by Wynand Dreyer

eBook

$9.99  $12.00 Save 17% Current price is $9.99, Original price is $12. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Megaboere, kykNET se gewilde reeks oor suksesvolle boere in Suid-Afrika, het kykers reeds vir drie seisoene vasgenael gehou. In hierdie boek neem Wynand Dreyer, medevervaardiger van die reeks, en sy produksiespan jou na die plaaseienaars op wie die kollig tot dusver in die reekse geval het. Hy bied nie net interessante profiele oor gevestigde en opkomende boere met uitsonderlike ondernemingsgees nie; hy probeer die suksesresep ontrafel wat hedendaagse boere in staat stel om die aarde op volhoubare wyse te benut. Of jy self aan die stuur van ’n boerderyonderneming staan en of jy bloot nostalgies voel oor jou voorgeslagte se geskiedenis wat op boereplase beslag gekry het, een ding is seker: jy sal verwonderd staan oor die kreatiwiteit en vernuf wat dit verg om Suid-Afrika se voedselmandjie vol te hou. Volg vir Wynand op paaie wat lei tot die verste uithoeke van die land en ontdek die grondbeginsels wat van boere pro-aktiewe entrepreneurs en sakemanne met visie maak.

Product Details

ISBN-13: 9781776090839
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 02/01/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 7 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Wynand Dreyer het as vervaardiger, regisseur en joernalis diep spore in die Suid-Afrikaanse film- en TV-bedryf getrap. Hy is mede-eienaar van Khaki-produksies wat die Megaboere-reeks vir kykNET vervaardig.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews