Onverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag

Onverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag

by Bettina Wyngaard
Onverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag

Onverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag

by Bettina Wyngaard

eBook

$9.99  $11.05 Save 10% Current price is $9.99, Original price is $11.05. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Waar hoort vroue in die samelewing? Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van die openbare sfeer? Het dié rol oor die jare verander? Bettina Wyngaard  ontleed dié kwessie in ’n gesprek tussen die Bybel en Suid-Afrika se grondwet. Sy kyk spesifiek na die “texts of terrors” in die Bybel. Hoe moet ons dit verstaan? En hoe staan dit vandag met vroue? Onverskrokke vroue bied ’n omvattende, deeglik nagevorste en indringende blik op aktuele vrae waarmee ons daagliks worstel. 

Product Details

ISBN-13: 9780796322371
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 06/01/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 302 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Bettina gaan in Grabouw skool en behaal haar LLB-graad aan die US. Sy word die eerste vrou wat ’n regspraktyk op Grabouw begin maar verlaat die regsberoep om voltyds te  skryf. Bettina het vier fiksietitels op haar kerfstok en haar debuut is met die Jan Rabie-prys vereer. Bettina skryf vir Litnet en is 'n lid van die Andrew Murray-pryskomitee. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews