Om te mag twyfel: 'n Gelowige se reis

Om te mag twyfel: 'n Gelowige se reis

by Julian Müller
Om te mag twyfel: 'n Gelowige se reis

Om te mag twyfel: 'n Gelowige se reis

by Julian Müller

eBook

$10.49  $12.44 Save 16% Current price is $10.49, Original price is $12.44. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

"Ek skryf die boek vir mense soos ek, mense vir wie geloof nie altyd maklik kom nie en wie beslis nie hul geloof kan aanbied as prestasie nie . . ." Met dié woorde skop die teoloog Julian Müller die verhaal van sy geloofsreis af. Sy sketse van die plaasseun wat dominee geword het, roep dadelik 'n bekende Afrikaanse leefwêreld op. Sy reis hou vir hom vele ontnugterings in, maar ook belangrike insigte wat sy geloof verdiep. As jong predikant vra hy kritiese vrae oor die kerk se rol in apartheid en spreek hom uit teen Christelike nasionalisme. Soos wat hy op sy pad van geestelike groei vorder, word hy gekonfronteer met verskeie netelige geloofskwessies soos die evolusieleer en hoe verskillende Godsbeskouings ons geloof beïnvloed. Müller beywer hom vandag vir 'n soort Christenskap waar die gelowige toegelaat word om vrae te vra en "buite die boks" te glo.

Product Details

ISBN-13: 9780624058502
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/20/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 194
File size: 567 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Julian Müller is 'n professor in teologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy het al verskeie boeke op sy kerfstok, waaronder Opstanding wat in 2006 groot debat in die Afrikaanse media ontlok het. Om te mag twyfel was in 2012 op die kortlys van die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys vir Christelike/teologies publikasies. Müller het in die negentigerjare die Andrew Murray-prys vir Christelike literatuur ontvang vir sy boek Die erediens as fees. Hy lewer steeds pastorale dienste en bied kursusse aan in gesinsterapie.

Read an Excerpt

"Ek skryf die boek vir mense soos ek, mense vir wie geloof nie altyd maklik kom nie en wie beslis nie hul geloof kan aanbied as prestasie nie . . ." _x000D_

_x000D_

Met dié woorde skop die teoloog Julian Müller die verhaal van sy geloofsreis af. Sy sketse van die plaasseun wat dominee geword het, roep dadelik 'n bekende Afrikaanse leefwêreld op. Sy reis hou vir hom vele ontnugterings in, maar ook belangrike insigte wat sy geloof verdiep. As jong predikant vra hy kritiese vrae oor die kerk se rol in apartheid en spreek hom uit teen Christelike nasionalisme. Soos wat hy op sy pad van geestelike groei vorder, word hy gekonfronteer met verskeie netelige geloofskwessies soos die evolusieleer en hoe verskillende Godsbeskouings ons geloof beïnvloed._x000D_

_x000D_

Müller beywer hom vandag vir 'n soort Christenskap waar die gelowige toegelaat word om vrae te vra en "buite die boks" te glo.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews