'n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

'n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

by Johan Marais
'n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

'n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

by Johan Marais

eBook

$14.99  $19.48 Save 23% Current price is $14.99, Original price is $19.48. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte; eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; ’n aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan. Verkoopspunte: ’n Gids oor alle gevaarlike en algemene slange in Suider-Afrika; praktiese noodhulp vir slangbyt; gepak met volkleur beelde; ikone, kaarte en bondige teks maak identifikasie maklik.

 


Product Details

ISBN-13: 9781775847526
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/08/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 360
File size: 71 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Johan Marais is een van Afrika se voorste reptielkundiges en -fotograwe. Hy maak ’n aansienlike bydrae tot reptielbewaring en het alreeds heelwat boeke en artikels oor die onderwerp geskryf. Marais is hoof uitvoerende beampte van die African Snakebite Institute en tree op as raadgewer vir hospitale en klinieke dwarsoor Afrika oor slange en slangbyte. Hy bied ook ’n verskeidenheid kursusse van bewusmaking oor en hantering van slange aan.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews