'n Sonneblom vir elke dag

'n Sonneblom vir elke dag

by Susan Coetzer (Lux Verbi)
'n Sonneblom vir elke dag

'n Sonneblom vir elke dag

by Susan Coetzer (Lux Verbi)

eBook

$9.49  $10.82 Save 12% Current price is $9.49, Original price is $10.82. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die wêreld het meer sonneblommense nodig - mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om elke dag 'n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na 'n avontuur van sonsoek - al agter die Son aan. 

Product Details

ISBN-13: 9780796322791
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 09/01/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 272
File size: 801 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar roman, Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy naam deur voor hoofsaaklik vrouegehore op te tree. Sy woon in Johannesburg en het een seun en een kleinseun. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews