Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop

Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop

by Mariska Robberts
Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop

Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop

by Mariska Robberts

eBook

$8.49  $9.90 Save 14% Current price is $8.49, Original price is $9.9. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in 'n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook 'n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee.   

Product Details

ISBN-13: 9780796322319
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 05/22/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 7 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Mariska Robberts is gebore en getoë in Pretoria. Sy verwerf haar BCom-graad aan UP. Sy en haar man hervestig hulself in Bloemfontein waar sy aanvanklik voltyds en deesdae deeltyds in die bemarking en skakelwese werk. Sy het vier kinders, waarvan een nie meer op aarde is nie. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews