Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit?

eBook

$9.99  $11.00 Save 9% Current price is $9.99, Original price is $11. You Save 9%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van dié hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik vir die mens en sommige diere is? Hierdie feite is deel van ’n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds vir 37 jaar lank beantwoord. Die publikasie bevat ’n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wêreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wêreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is derduisende verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings nie. Hoe verklaar jy dit? sal jou belangstelling in die wêreld om jou prikkel. Dit is ’n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan lê en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.

Product Details

ISBN-13: 9781776090501
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/07/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 200
File size: 687 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Danny Fourie was so lank soos hy kan onthou mediamens. Hy was vir vyftien jaar by die SAUK (TV1) programregisseur en joernalis. In 2000 word hy die publikasiehoof van Lux Verbi en daarna Bybel-Media. Sedert 2013 werk hy as vryskut media- en taalpraktisyn. Hy is mede-skrywer van Regardt van den Bergh en die skrywer van Vir ewig en altyd saam. Hy woon in Kaapstad.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews