Flentermens word heelmens

Flentermens word heelmens

by Helena Olivier
Flentermens word heelmens

Flentermens word heelmens

by Helena Olivier

eBook

$8.49  $9.90 Save 14% Current price is $8.49, Original price is $9.9. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ons almal ken verlies … Of dit nou jou kind se keuses, aflegging by die werk, egskeiding of siekte is. Dalk het jy gestremd geraak, pas 'n kankerdiagnose ontvang of moes 'n geliefde aan die dood afstaan. Bekende skrywer en radiopersoonlikheid Helana Olivier verstaan die pyn van verlies, en hoe flenters jy voel. Sy probeer, soos met haar drie vorige boeke (Ware verhale van vergifnis, Ware verhale van hoop en Ware verhale van geloof ), jou bemagtig en bemoedig om weer op jou eie bene te staan. Sy lei jou om deur jou verlies God weer te leer ken sodat 'n nuwe storie van liefde in jou lewe geskryf kan word.

Product Details

ISBN-13: 9780796319548
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 08/14/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
File size: 666 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Helana het 'n BA-graad, 'n nagraadse diploma en 'n lisensiaat in spraak en drama. Ná 'n onderwysloopbaan en werk as vryskutvertaler begin sy haar eie Spraak-en-Drama-Ateljee. Tans is sy op die Uitvoerende Komitee van die South African Association of Speech and Drama Teachers en doen beoordelings vir Spraak en Drama feeste. Sy woon in Durban waar sy amateur-berading by haar kerk doen, onder meer met mense met eetsteurnisse. Sy geniet tennis en gholf in haar vrye tyd. Helana het verskeie ongepubliseerde skoolverhoogstukke, passiespele en eenvrouvertonings geskryf waarvan sy self die regie gedoen het. Sy was 'n bydraer tot Durban in a Word wat saamgestel is deur Dianne Stewart en is ook die samesteller van Ware verhale van hoop, Ware verhale van geloof en Ware verhale van vergifnis.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews