Emigreer of bly: Is die gras werklik groener aan die ander kant?

Emigreer of bly: Is die gras werklik groener aan die ander kant?

by Stephan Joubert
Emigreer of bly: Is die gras werklik groener aan die ander kant?

Emigreer of bly: Is die gras werklik groener aan die ander kant?

by Stephan Joubert

eBook

$7.49  $8.57 Save 13% Current price is $7.49, Original price is $8.57. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Moet ek bly of emigreer? Is hier plek vir my in Suid-Afrika? Ons moet ons besluite as morele keuses benader. Ons het dan minder keuses om te maak omdat ons al daardie selfsugtige keuses van die tafel af vee. Morele keuses organiseer ons opsies beter in verskillende kompartemente vanaf eties tot oneties, en vanaf nuttig tot nutteloos. Ons wil hê ons lewens moet iewers tel, daarom maak ons gedurig goeie keuses. Ons maak morele keuses - ook wanneer ons reis-en-verblyf keuses maak.

Product Details

ISBN-13: 9780796322289
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 04/20/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 243 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Stephan Joubert is ’n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en ’n gesinsman. Hy is hoof van ekerk en ’n buitengewone professor by verskeie universtiteite. Hy skryf rubrieke in Beeld en JUIG! Die Boodskap, saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. Stephan het al meer as 55 titels uitgegee en meer as 200 000 boeke verkoop. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews