Boomwortels in die hemel

Boomwortels in die hemel

by Pierre du Plessis
Boomwortels in die hemel

Boomwortels in die hemel

by Pierre du Plessis

eBook

$8.99  $10.36 Save 13% Current price is $8.99, Original price is $10.36. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit 'n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde "die koninkryk van die hemel is hier" in terme van Jesus se gelykenisse en stellings. Jesus verwys na God se koninkryk, hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, wat anders werk as wat ons dink. Dit is hier waar ons ons menslikheid herontdek.

Product Details

ISBN-13: 9780796321794
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 05/31/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
File size: 550 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Pierre du Plessis is die stigter van 3rd place, 'n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria, maar is deesdae een van die leeraars by InVia gemeente. Hy het in die advertensiewese en modebedryf gewerk, en dra by tot verskeie blogs.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews