Houtwerk vir almal

Houtwerk vir almal

by Peter Alkema
Houtwerk vir almal

Houtwerk vir almal

by Peter Alkema

eBook

$9.99  $12.00 Save 17% Current price is $9.99, Original price is $12. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. Elke hoofstuk is propvol foto’s en illustrasies, asook die agtergrond tot die projek en ’n lys materiaal en gereedskap wat jy nodig het. Die aanwysings is duidelik en maklik om te volg. Daar is ook wenke wat jou sal help om tyd te spaar. Die ‘Gereedskap en tegnieke’-afdeling voorsien jou met praktiese insig oor houtwerk en gereedskap voordat jy jou eerste projek aanpak. Maak ’n speelgoedkis of staantrap as eerste projek binne ’n paar uur! Voltooi die rakke in die babakamer voordat die kleinding kom of maak ’n bed voordat die krip te klein raak. Omskep jou tuin met ’n stewige bankie in ’n skadukol of skep ’n splinternuwe speel-area met die Wendy-huis. Jy kan selfs jou eie werkbank bou as jy spasie vir jou gereedskap benodig!

Product Details

ISBN-13: 9781432304317
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/03/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 31 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Peter Alkema is getroud en het vyf kinders, twee honde en een saag. Hy het geen vernuf in die kombuis nie, maar wel ’n broodrooster en ’n Meestersgraad in meganiese ingenieurswese. Bedags werk hy in die IT-bedryf by ’n bank en saans maak hy saagsels in sy werkwinkel. Hy kry sy inspirasie vir houtwerk van sy oorlede pa en wie weet, dalk is sy volgende boek ’n resepteboek spesiaal vir ingenieurs! Houtwerk vir almal is sy eerste boek.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews